Leerders verbeter hul fisiese ontwikkeling, balans en hand-oog koordinasie. Dit help met kognitiewe vaardighede, geheue en konsentrasie. Leerders leer om selfvertroue te ontwikkel en verantwoordelikheid te aanvaar. Hul selfdissipline is baie belangrik en sodoende bevorder dit ook klasdisipline. Dit leer ons leerders om sosiaal aanvaarbaar te wees vir die samelewing.
Wedstryde:
Verskeie kompetisies op Saterdae. Dit word deur die afrigters en organiseerders deurgegee.
Noordwes en SA kampioenskappe.
Kleredrag: Goudkop sportdrag
Oefendae en tye:
Vanaf kwartaal twee:
Maandae en Woensdae
14:00 – 15:00
Toerusting: Toerusting word deur die skool verskaf.
Organiseerder: Me Luvandi Smith

