Die koor word deur kindige personeel afgerig en het reeds ‘n ongeëwenaarde tradisie van sukses.
Koor is deel van Laerskool Goudkop se kultuuraktiwiteite. Leerders ontwikkel hul stemme op verskeie vlakke en ontwikkel ook ‘n passie vir musiek. Leerders leer om as ‘n groep saam te sing.
Feeste en kompetisies:
Verskeie koorfeeste en kompetisies
Eisteddfod
Kleredrag:
Skooldrag soos verlang deur die seisoen. Koorkraê word deur skool voorsien.
Oefendae en tye:
Maandae en Woensdae
13:30 – 14:00
Organiseerder:
Me Hannelie Zietsman