Die skoolleiers is saam met die personeel van die skool verantwoordelik vir algemene skooldissipline. Hulle moet leerders wat oortree na die personeel bring, waarna lynfunksies gevolg sal word. Alle leerders moet enige redelike voorskrif van ‘n skoolleier gehoorsaam en moet die skoolleiers ondersteun en samewerking verleen in die behoorlike uitvoering van hul pligte.
Hoofdogter 2023
Danike Lemmer

Hoofseun 2023
Juvan van den Berg
