Ons skool se tydlyn
17/1/66
Nuwe skoolgebou in gebruik met 339 leerlinge
Adamayview Laerskool
Gr 1 – 56 leerders
Gr 2 – 57 leerders
Gr 3 – 59 leerders
Gr 4 – 44 leerders
Gr 5 – 49 leerders
Gr 6 – 31 leerders
Gr 7 – 43 leerders
Adamayview Laerskool
Gr 1 – 56 leerders
Gr 2 – 57 leerders
Gr 3 – 59 leerders
Gr 4 – 44 leerders
Gr 5 – 49 leerders
Gr 6 – 31 leerders
Gr 7 – 43 leerders
1/11/67
Mnr Du Toit word aangestel as amptelike hoof
17/5/75
Eerste hulpklas
4/6/85
700 leerders
114 Gr 1’s
114 Gr 1’s
2/11/87
Onthulling van beeld
29/2/88
Wen 10de agtereenvolgende interskole
18/2/89
Wy nuwe verversingslokaal in
26/3/90
Mnr Van Zyl ontvang 30 jaar-dienstoekenning
15/6/90
o/13 A-rugbyspan wen liga vir die eerste keer in 19 jaar
24/2/92
Amptelik model C-skool
28/2/92
Eerste bestuursliggaamverkiesing
12/10/92
Mnr Van Rensburg word aangestel as hoof vanaf 1/1/93
10/8/96
Laerskool Goudkop-orkes wen eerste nasionale kompetisie
25/10/96
Inwyding van lapa
14/2/98
Laerskool Goudkop bied eerste fietswedren aan met 1 260 inskrywings
2000
730 leerders en die begin van uitkomsgebaseerde onderwys
29/10/00
Eerste Gr 6-groep gaan na Thaba Marula-veldskool
14/3/03
Eerste oupa- en oumadag aangebied deur Gr R
11/4/03
Eerste deelname aan Super 8 rugby en netbal te Groblersdal
14/11/05
Kultuurfees: Tweede skool in die land wat dit aanbied, met 677 leerlinge wat deelneem en 5 408 besprekings
2006
Laerskool Goudkop is 40 jaar oud
11/10/10
Eerste gholfliga in Laerskool Goudkop se geskiedenis
12/1/11
Eerste Gr RR klas open met 18 leerlinge