Tennis versterk en verbeter spiertones, hand oog koordinasie en selfbeeld. Daar is bewys dat dit vir ‘n beter en gesonder leefstyl sorg en help ook om verstandelik fiks te bly.
Wedstryde:
Liga wedstryde: 0/9, 0/11, 0/13
Verskeie toernooie
Kleredrag:
0/9 tot 0/13 B: Dogters: Goudkop atletiekhemp, Goudkop netball-,hokkie-, tennisskort
0/9 tot 0/13B: Seuns: Goudkop skoolsportdrag
Eerstespanne: Kleredrag verskil van die res van die spanne, steeds in Goudkopkleure.
Oefendae en tye:
0/13 A spanne: Maandae: 06:45 tot 07:30 0/13
B, C en D spanne: Dinsdae: 06:45 tot 07:30 0/11
A Spanne: Maandae: 07:30 – 08:15 0/11
B en C spanne: Woensdae: 06:45 – 07:30 0/9
A spanne: Donderdae: 06:45 tot 07:30 0/9
B en C spanne: Vrydae: 06:45 tot 07:30
Tennisakademie:
GTA (Golden Tennis Academy)
Riaan Booyse: Whatsapp: 081 858 2573
Toerusting wat u kind gaan nodig kry:
Tennistekkies, waterbottel, rakket.
Organiseerder: Me Madeleine Louw.