Goudkop spog jaarliks met Kultuuraksies soos die volgende : Goudklop, Liedjiefees melodrama of Revue’s.
Elke jaar wat Laerskool Goudkop ‘n Liedjiefees, Revue of kultuuraktiwiteit aanbied beloof dit om ‘n groot jaar te wees waar daar goeie vertonings op die planke gebring gaan word. Waarna die hele dorp kan uitsien.
