Leerders ontwikkel die basiese beginsels van rugby. Ons streef daarna om ‘n rugbykultuur te stig en tradisies te kweek te ‘n broederbond onder seuns te skep en om te voel dit is hier waar elke leerder hoort.
Wedstryd:
Opwarmingswedstryde voor seisoen afskop
ML Fick aandreeks
KHS week
Super 8 toernooi
KOSH Medium skole
Noordwes uitspele
Bulletjierugby
Kleredrag:
0/9 – 0/13 B: Bottelgroen rugbybroek – truie lyk almal dieselfde en word deur die skool verskaf.
0/13 A: Rugbyklere verskil van die res van die spanne maar steeds in Goudkopkleure.
Oefendae en tye:
Dinsdae en Donderdae
13:45 – 15:15
Ekstra oefendae word deur die loop van die seisoen deur die afrigters deurgegee.
Ekstra toerusting: ‘n Mondskerm is ‘n moet. Kopskerm is u keuse.
Organiseerder: Mnr Juandré Koekemoer