- Gelukkige leerders te vorm.
- Kwaliteit onderrig te voorsien deur dinamiese personeel.
- Ouers ondersteunend en betrokke te hou.
- Christelike opvoedkundige waardes te handhaaf en
- individuele potensiaal in totaliteit te ontwikkel om toekomstige geleendhede te skep.
By ons skool fokus ons op die volgende kernwaardes naamlik:
- Trots, eerlikheid, geduld, respek, omgee en gehoorsaamheid. Ons het eerstens respek vir onsself, maar ons gee ook om vir verder as wat ons skool strek.
- Ons is Trots op ons pragtige skool en sy mense.
