Laerskool Goudkop se landsdiensklub streef na:
- Liefde vir God ons Skepper
- Liefde vir ons medemens
- Liefde vir die omgewing
- Liefde vir arbeid
Uitstappies:
Daar word ‘n verskeidenheid uitstappies gereël na tehuise vir bejaardes, “animal shelters”, Geskiedkundige geboue en monumente.
Kleredrag: Landsdienshemp (Renosterhemp), blou denimbroek, tekkies.
Dae en tye: Vrydae en/Saterdae: Gewoonlik twee keer per maand. Tye word deur organiseerder deurgegee.
Toerusting wat leerder gaan nodig kry.
Waterbottel, hoed, sonskerm
Organiseerder: Me Karin Bezuidenhout