Laerskool Goudkop spog met hul eie boereorkes asook kitaargroep. Enigste skole boereorkes in die dorp. Hier speel leerders van so klein as die grade klasse tot die groter leerders in die boereorkes.
Intrumente wat gespeel word is die volgende :
Konsertina, kitaar, klawerbord, tromme, baskitaar, trekklavier.
Optredes: Hulle tree gereeld op aan verskeie feeste.
Oefendae en tye: Oefentye word gereël wanneer almal teenwoordig kan wees tussen die ander buitemuurse aktiwiteite wat die skool aanbied.
Kleredrag: Goudkop orkeshemp en blou lang of kort denim, soos deurgegee vanaf afrigters.
Toerusting: Goudkop het instrumente waarmee gespeel word gedurende optredes maar leerder bring hul eie waarmee hul gemaklik is.
Organiseerder en afrigters:
Rina van Wyk en Andre Henning: 079 398 0247/071 121 7109










