Inligting: Die wetenskap ekspo is hoofsaaklik vir graad 6 en 7 leerders. Deelname is nie verpligtend nie.
Inligting word aan leerders verskaf gedurende die jaar.